Pridi Banomyong

Pridi Banomyong (Thai: ปรีดี พนมยงค์, RTGS: Pridi Phanomyong, uitgespreek [prīː.dīː pʰā.nōm.jōŋ]; 11 Mei 1900 - 2 Mei 1983) was 'n Thaise politikus en professor. Hy was 'n Eerste Minister en senior staatsman in Thailand. Die eeu herdenking van sy geboorte was herdenk deur UNESCO in 2000.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search